Die floppie pannekoek
Ek het nog nooit iemand ontmoetwat elke pannekoek perfek omgedop kry nie. Maak nie saak hoe goed jou resep is nie.Hoe oud en betroubaar jou pan is.Hoeveel keer jy dit al gedoen het. Daar gaan altyd ’n floppie of twee wees. Een wat skeur.Een wat te dik…
Die klub waaraan niemand wil behoort nie
Ek was gister by ‘n begrafnis. ‘n Jong lewe. Bloed jonk. En toe die nuus kom, was my eerste gedagte nie mooi of sag nie. Dit was eerlik. Sjoe… ek is so jammer. Julle as ouers het nou ook lidmaatskap gekry van die slegste klub om aan te behoort. Ek het…
Terug, maar nie dieselfde nie
Ek is weer terug op die plaas. Die bekende geluide. Die grond onder my voete. Die ritme van ’n lewe wat nie wag nie. En tog… iets in my is anders. Ek het vir ’n rukkie stil geword. Nie net van skryf nie, maar ook van probeer verduidelik, probeer sterk…