Wat agter ons lê
Vanoggend het ek na hierdie foto gekyk wat ek geneem het. ’n Sonsondergang vasgevang in ’n truspieël. Die pad voor die voertuig lê in donkerte, maar in die spieël groet die laaste lig van die dag nog teen die horison. En skielik het ek besef hoe baie die…