Die voorreg om weer lief te hê
Laas Maandag 18 Mei 2026, was ek en CF twee jaar getroud. Twee jaar. En tog voel dit soms asof ons mekaar al deur ’n leeftyd se storms ken. Wanneer mense oor liefde praat, dink hulle dikwels aan die mooi goed.Die maklike goed.Die romantiese oomblikke.…
Het ek maar
Vandag is Moedersdag. En soos soveel dinge in die lewe,is dit bittersoet. Vir baie mense is dit blomme, ontbyt in die bed, foto’s en lag.En dit moet ook wees.Daardie mooi oomblikke moet gevier word. Maar vir sommige van onsdra hierdie dag ook stilte. ’n…