Dit vat ’n oseaan
Daar kom tye in ’n mens se lewe wanneer jy besef jy moet tyd uitkoop. Nie geld nie. Ook nie met geld nie. Nie dinge nie. Net tyd. Kosbare tyd. Tyd om asem te haal. Tyd om te dink. Tyd om stil te word nadat die lewe lank hard geraas het. Vir my beteken…
Die vergifnis deur.
Die deur wat ek self oopgemaak het Ek het lank gedink vergifnis is iets wat vanself kom. Dat tyd dit bring. Dat afstand dit makliker maak. Maar vergifnis gebeur nie per ongeluk nie. Dit is ’n keuse. ’n Weldeurdagte besluit wat soms oor en oor geneem moet…