Die merke wat ons agterlaat
Ons was onlangs in die Eggo-grotte. Dis verstommend om deur daardie donker gange te stap en te besef hoeveel mense eeue voor ons dieselfde pad geloop het. Hulle het dieselfde klippe aangeraak, dieselfde stilte gehoor en dieselfde verwondering ervaar.…