My hart se tuin
Ek het al baie oor tuine gedink. Nie net dié wat ons met hande bewerk nie – maar dié wat ons binne dra. Soos ñ aanhaling in my gunstelling boek The Boy, the Mole, the Fox and the Horse by Charlie Mackesy: “Isn’t it odd. We can only…
Wanneer stilte harder praat as woorde
Wanneer stilte harder praat as woorde Daar is ‘n soort stilte wat rus bring. En dan is daar ‘n stilte wat druk. Ek het albei leer ken. Op die plaas raak ‘n mens gewoond aan stilte. Die soort wat net onderbreek word wanneer wind en droë gras dans. Of…
Die vrou agter die plaas
Daar is oggende wat ek lank voor sonsopkoms wakker is. Nie omdat ek wil nie. Maar omdat die lewe op ’n plaas nie wag nie. En hierdie kairos-oomblik, is my eie stilte tyd. My man maak koffie. Ek luister. Plaas-wakkerword geluide, nuus, dag se…
Ons hou mekaar staande
Daar is ’n mite dat mense op plase sterk is omdat ons alleen kan klaarkom. Dat ons nie ander nodig het nie. Dat stilte gelykstaan aan onafhanklikheid. Maar dit is nie waar nie. Ek het dit eers regtig verstaan toe die lewe my laat kniel het.…